tag:blogger.com,1999:blog-5695284672037252040.post7259934712472044712..comments2022-03-29T10:19:20.550-07:00Comments on ECCENTRIC ECLECTIC STUDIO: I am home...againYanahttp://www.blogger.com/profile/14031492198647630567noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-5695284672037252040.post-89131227504912099112008-06-01T15:23:00.000-07:002008-06-01T15:23:00.000-07:00Jammer om the hoor van die probleme - het ook geho...Jammer om the hoor van die probleme - het ook gehoor die Grieke is vol nonsens - daar was 'n tyd gewees waar Suid Afrikaners geen probleem gehad het om daar te gaan kuier nie, maar vandat die Shengen visa ingekom het...<BR/>Ek dink dit raak al hoe moeiliker vir ons om te travel.. Moes jy die skip in Griekeland ontmoet, of net transit daarso? Klink vir my hulle het so effens oor-reageer. <BR/>Dankie vir jou aanbod om te help kontak maak vir werk. Ek gaan net so effens vasbyt tot einde van die jaar voor ek 'n finale besluit neem omtrent wat ek wil doen, (het ondervinding in retail, bankwese en I.T. & stel ook belang in Casino afdeling, maar sal weer later kontak maak).<BR/>Is jy terug by die huis in SA? Hoop dinge werk uit vir jou!Jean-Jacqueshttps://www.blogger.com/profile/11083364127979439238noreply@blogger.com