Paper Crafts Supplies

Sunday, August 29, 2010

Vroue Kalender 2011

Die Vroue kalender 2011 van NG Witbank-Suid
Dit was 'n vooreg om die kalender se kunswerk vir volgende jaar te doen.
 Baie dankie aan almal se ondersteuning! Hoop dit is 'n "blessing" vir julle almal.

Die Here het my so geseen met die uitstalling wat ek gehad het met die vrystelling van die kalender. Hy is waarlik getrou en al die lof en eer kom Hom toe.

Friday, April 9, 2010

BOTSWANA Uitreik




Wat 'n belewenis. Die land, sand en mense het diep in my hart gekruip. Dit was geseend en die genade en liefde van GOD is groot.

Sunday, March 7, 2010

Veggies

Oil on Canvas     Kommisie en net jammer dat die 3 skilderye reeds verkoop is, want die foto's is maar sleg geneem...enige iemand raad hoe ek beter fotos kan neem van my skilderye? Het nou begin met die groot een wat 'n stillewe is van groente...


Saturday, January 23, 2010