Paper Crafts Supplies
Showing posts with label Travel. Show all posts
Showing posts with label Travel. Show all posts

Sunday, September 24, 2017

Celebrating Heritage Day

Today, 24 September 2017 we are celebrating Heritage day in South Africa. Also well know as "Braai Dag" (Barbeque Day). South Africans celebrate their culture and diversity of their traditions and believe.  We are truly the rainbow nation. It was first time celebrated on 24 September 1995 and is a public holiday. Now, this year it is on a Sunday, that means tomorrow is a public holiday. Yippy! For a long weekend!

Heritage Day celebrate in South Africa at school

Celebrating Heritage Day

 We celebrate the day at school and the learners had the opportunity to dress in their traditional clothes. They all looked so colourful and beautiful. 


Heritage day Traditional clothing

Learners in their traditional clothes

Maybe you don't know it, but South Africa have 11 official languages. And most people here are fluent in two languages. For example I'm Afrikaans but can also speak English as my second language. I'm teaching Afrikaans as First Additional Language at a Primary School. But for most of my students it is their third language. Most schools in South Africa are English or Afrikaans and not the learner’s home language.

Today I’m sharing words that some learners told me in their mother tongue.


ENGLISH
LANGUAGE
yiyakubonga
Thank you
isiZulu
Goeie nag
Good night
Afrikaans
izala
Come here
isiZulu
isitunsi
shadow
isiZulu
dumelang
hello
Spedi
unjane
How are you?
isiZulu
umuhle
You are beautiful
isiZulu
hatic
I know
Swathi
Mobimo
God
isiZulu
Modimo
God
seSotho
gogo
Granny
isiZulu
margo
but
isiZulu
umama
mother
isiZulu
isea
come
Xhosa
Inkosa zana
princess
isiZulu
molwene
hello
Xhosa

Heritage day Traditional Clothing, Beads, South Africa

Look at the beautiful beads!

 It is really wonderful it is to live in a country so diverse and beautiful. 




Friday, April 9, 2010

BOTSWANA Uitreik




Wat 'n belewenis. Die land, sand en mense het diep in my hart gekruip. Dit was geseend en die genade en liefde van GOD is groot.

Saturday, January 23, 2010

Tuesday, September 29, 2009

Hluhluwe-Imfolozi Game Reserve












A break away to the heart of Zululand. Game drive with family in the oldest reserve in SA (1895)
Just look at the HUGE horn of the rhino and STRANGE horns of the "waterbok"....
P.S....a rhino is able to charge a car at full speed - be carefull



Wednesday, May 28, 2008

I am home...again




All my bags are back, I am ready to go….of dis wat ek altans gedink het. Ja, ek is met die vliegtuig oor kontinente en oseane tot in Athene, Griekeland. Dis daar in waar dinge nou vir jou lelik skeef geloop het.
Ek het net gekom tot by die paspoort kontrole. Paspoort word ingeggee,,,niks vreemd. Wel, ek het nie Schengen Visa! Dit behoort mos nie ‘n probleem te wees, in elk geval nie volgens my maatskapy of in my beterwete. Daar word ek gevra om saam te gaan met die beampte. Hulle vra my ‘n klomp vra. En ek aan die anderkant vra net of ek nie my maatskapy of die port agent kan kontak nie. Geen genade, geen oproep. Word net weg gelei na klein kamer. Die kamer sou ek 4 ure in spandeer - 4 ure van wag, wonder en trane.
Die kamer is klein, vuil, vol graffiti teen die mure - wat ek nie eens kan lees nie. Die toilet lek en die vloer is nat. Het hulle my dalk vergeet hier? Dit voel soos ‘n sel, is soos een want ek word toegesluit. Wonder net waar dink hulle sal ek nou heen vlug?? My eningste geselskap is die kakkerlak….eigh. En die tyd tik stadig verby. Einde ten laaste word ek bevry…maar nog nie oppad na my eindpunt nie. Ek word saam met die sekuriteit gesleep….terug vir ‘n volgende vlug London toe. Ek vra weer of ek net iemand kan skakel, maar nee! Word net laaste om op die vliegtuig te gaan - begelei deur die sekuriteit. Ek is dan g’n krimineel, verstaan hulle dit dan nie? Paspoort word gevat en ek word gepos.
Gedink als is nou verby, maar toe nou nie. In London ondervind ek sy eie stel probleme. Wie is ek, wat doen ek daar, hoekom het ek net ‘n one-way ticket, waar is my visa om in London te wees? Kan julle dan nie verstaan ek het geen plan gehad om te vertoef in London nie. Dankie tog, ek kon uiteindelik my maatskappy skakel - ook maar goed hulle het after hours emergency number, en vir Rose. Sy kry vir my ‘n kaartjie geboek om die volgende dag terug te vlieg. Nou waar bly ek dan? Ek het nie ‘n krediet kaart nie ( want ek mag hom nie gebruik as ek oorsee werk nie) Rose, maak plan en ek moet Hilton Hotel toe. Maar ai, nog nie als sonskyn en rose nie. Dis weer ‘n ondervraging voor ek ‘n 24 in transit visa kry. En daar in die reen en koue van London maak ek my weg van Terminaal 5 tot 4. Nogal moeite om ‘n bus te kry daardie tyd van die nag.
Slaap is my nog nie beskore nie, daar by die Hilton is ek nie geboek nie - want hulle is vol bespreek. Skakel maar weer en word ingelig dat die port agent vir my plek bespreek het in die Premiere in. Dit kos net ‘n 30 Euro taxi om my daar te kry. Drie uur, doodsure van oggend kry ek ‘n plek om te slaap.
Van daar begin die lig weer skyn en kry ek darem gereel dat Camel Man my kan kom optel by die lughawe. ‘n Lewensredder wat my veilig by die huis bring.
Wat is nou volgende - ek
het geen idee…solank dit net nie ‘n kleine kamertjie is nie!