Monday, January 10, 2011

Deur

Mix Media on Canvas

Die afgelope paar weke was op en af - net een groot deurmekaar spul. Deure het toe geslaan voor my - maar soos hul se as een deur toemaak is daar 'n ander een wat oop maak....wonder net watter deur om aan te klop. Die deure van my siel en hart is ook oop gemaak - soms met 'n "bang" ander kere net op 'n skrefie wat aangaan hier binne my.
Post a Comment