Paper Crafts Supplies

Thursday, May 15, 2008

For the love of paint..


Ek het nogal 'n rukkie gesoek na 'n sleutel wat ek op die skildery kon gebruik en een wat werk. So is dit seker ook maar met die lewe dat mens altyd opsoek is na sleutels wat deure vir mens oopmaak. Soms hou ons ook aan karring met sleutels wat nie pas nie en raak net gefrustreerd as dit nie werk nie. Dan, soos wat ek gereeld doen, verloor of verlĂȘ ek ook altyd sleutels en kan dit nie vind wanneer ek dit soek nie. Ek kan my ook gelukkig ag vir sleutels wat ek al ontvang het in my lewe, van my ouers, vriende en God wat ook vir my moontlikhede oopsluit en dan ook weer ander deure toe hou waar ek nie moet gaan nie. Daarom is die skildery ook van betekenis oor al die sleutels in my lewe, vir my toekoms en drome....


Landscape

Oil on canvas
One of the very few paintings that I did impasto and also the first painting I ever sold ( to my dad)

Lion

Oil on canvas
Hierdie was die heel eerste dier wat ek geverf het. Ek het wel 'n foto gebruik... maar dink nie dit het te sleg gekom nie. My pa Hendrik het die skildery en baie trots daarop. Het hierna weer diere geverf....moet 'n plan maak en weer dit doen

Saxophone

Oil on canvas
One other big love of my life is my saxophone. Not that I that good in playing, but I do try and make some noise

Khoi San


Oil on Canvas
Gesiguitdrukkings kan so baie sĂȘ. Veral die wat ek gedoen het van die boesman. Gesigte verf is een van my gunsteling onderwerpe om te skilder.



1 comment:

Jean-Jacques said...

Ek hou van die Saksefoon and die Boesman se uitdrukking - ook van die soldaat. (Ek skryf Afrikaans beter as wat ek dit praat soms - was so lank oorsee, maar is in die Kaap op die ommblik). Beplan jy om terug skepe toe te gaan? Ek oorweeg dit nou al vir 'n paar jaar om te sien of hulle my sal vat en miskien is nou 'n goeie tyd - begin al reeds effe jeuk om weer the travel...